Samuel Langley

Samuel Langley
Geboortenaam Samuel Pierpont Langley
Gebore 22 Augustus 1834
Roxbury, Boston
Oorlede 27 Februarie 1906 (op 71)
Aiken, Suid-Carolina
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vakgebied Sterrekunde. Son fisika & lugvaart
Bekend vir Sterrekunde, fisikus, uitvinder van die bolometer en lugvaartpionier.

Samuel Pierpont Langley (22 Augustus 183427 Februarie 1906) was 'n Amerikaanse sterrekundige, fisikus, uitvinder van die bolometer en lugvaartpionier. Benewens die feit dat hy die derde sekretaris van die Smithsonian-instelling geword het, was hy ook 'n professor in sterrekunde aan die Universiteit van Pittsburgh, waar hy die direkteur van die Allegheny-sterrewag was.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy